the amandzing way

Home » Poetry » Anders? « Johan Swarts se bl0g

Anders? « Johan Swarts se bl0g

Anders? « Johan Swarts se bl0g
dis my land, jou land, ons land
van sonskyn en bloed
te danke aan daai fokken Verwoerd
as dinge anders was
sou dinge anders wees
ons maak ons stemme hees
met elke skreeu van verlang
ommi kroeks op te hang
byt vas
dis nog lank nie verby
as dinge anders was
sou dinge anders wees

amanda

Advertisements

4 Comments

  1. sonkind says:

    Baie goed! Ek hou van wat ek hier lees.

    Dankie sonkind, dis my eerste afrikaans gediggie, dit was nogal lekker oefening 🙂

  2. SanityFound says:

    Phew my afrikaans is skriklik erg sien ek kan nie spel vir my liewe nie! Loved this poem, shall have to brush up on the taal!

    sies jong skaam jou 😉 en wat van jou ander lands tale? Nyazi isiZulu?

  3. aventer says:

    Thanx vir die comments 🙂

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: